Cross-Stitched Mini Art Hoop - Pille vir Kersfees

$15.17

The option Pink A hoop 85mm is currently Out of stock. Choose another option or request to be notified when this item is available again.


Hierdie outjie is net betyds vir Kersfees. 'n Mini cross-stitched hoop op vintage upholstery materiaal.

Die titel van Die Heuwels Fantasties se 2009 song, is probably elke jaar appropriate vir hierdie tyd van samesein.

Die grootte: omtrent 85mm (kan selfs aan die kersboom hang, me thinks).

Kry een vir jou en vir elkeen van jou vriende wat net verstaan.