pinterest-site-verification=f0ee9869e3470995234d4cfc722f8421

Angie Oeh Embroidery Kit

$24.81

Hierdie embroidery kit is inspired deur Angie Oeh se music, haar woorde en haar vibe. Dis limited, daars net 24 kits, want sy was 24 toe sy gaan.

Hierdie kit is daar om haar te honour en te onthou. Mense soos Angie wat kuns gemaak het wat die status-quo challenge, is so belangrik en refreshing en brave. Fok weet, ons het hulle nodig. Dankie Angie.

Die kit is opgemaak uit 8 designs. Jy kan kies om enige van die 8 uit te werk en te frame in jou embroidery hoop, of jy kan die hele ding (al 8) cross-stitch en n wall-hanging maak. Dis up to you.

In die kit:

Borduurmateriaal

Borduurgare x 5 kleure (plus gare om backing aan te werk)

Naald x 1

Embroidery hoop (wat jy ook gaan gebruik as n raam)

Instructions booklet

Grafiekpatroon in kleur

En 'n Folder om alles in te stoor


18 available.

$24.81